Ons Land

Ek gebruik die ou land kaart en ou plekname. Ek vra nie verskoning daarvoor nie. Ons kinders leer op skool van die name wat verander, ek glo hulle moet ook die ou name ken.

Klik op die prentjies om 'n groter prent te sien.

'n Kaart van ons land.
Ons Nasionale Blom is die Protea.
Ons Nasionale Dier is die Springbok.
Ons Nasionale voël is die Blou Kraanvoël.
Ons Nasionale vis is die Galjoen.
Ons Nasionale boom is die Geelhout Boom.
Ons ou nasionale lied is bekend as Die Stem. Luister langsaan daarna.